| Script Title | Moord op 'n Sportster |
|---|---|
| Full Name | Erna Muller |
| Company | Not applicable |
| Email hidden; Javascript is required. | |
| Mobile Number | (081) 306-6998 |
| Main Category / Project Type | Film |
| Sub-Category | Feature |
| Genre(s) |
|
| Language |
|
| Logline | Kaptein Ackermann wend na vele doodloopstrate ‘n laaste poging aan om die uitgeslape moordenaar van tennisster Steven te vind. |
| Elevator Pitch | Steven, ‘n nasionale tennisspeler, kom tydelik waarneem in ‘n eksklusiewe sportakademie vir universiteitstudente in die Noord-Kaap. Hy kry ‘n groep van die ses top tennisspelers vir afrigting, maar omdat hy in ouderdom baie nader aan die spelers is as die ander afrigters, word hy ingetrek in ‘n maalstroom van jaloesie, verbode liefde, wraak, en haat. Hy handhaaf, volgens ‘n ouer afrigter, “nie 'n behoorlike afstand” tussen hom en die spelers nie. Dit lei tot sy dood aan die einde van Bedryf I. |
| Stage of Development | Fully developed |
| Page Count | 102 |
| Reason for Listing | Sell the script (only fully developed scripts) |
| Awards / Funding | Moord op ‘n Sportster was semi-finalist in 2025 WGSA Muse Awards |
| Created By | Erna Muller |
