Script TitleDie Dood Klop aan die Deur
Full NameErna Muller
CompanyNot applicable
EmailEmail hidden; Javascript is required.
Mobile Number(081) 306-6998
Main Category / Project TypeFilm
Sub-CategoryFeature
Genre(s)
  • Mystery
  • Thriller
Language
  • Afrikaans
Logline

Iemand klop aan multimiljoenêr Antoon se deur, en hy maak oop vir sy moordenaar. Is dit sy nuwe skaakvriendin Leila, een van sy kinders, of iemand van buite? Kaptein Ackermann soek die antwoord.
(Someone knocks on multimillionaire Antoon’s door and he opens it to let in his murderer. Is it his chess partner Leila, one of his children, or someone from the business world? Captain Ackermann must investigate).

Elevator Pitch

Die familie van multimiljoenêr Antoon van Houten vind met ontsteltenis uit dat hy verlief geraak het op die veel jonger weduwee, Leila. “…die vrou is agter sy geld aan. Jul erfgeld!” waarsku ‘n lid van die familie.
Antoon laat sy testament heimlik verander, en kort daarna word hy vermoor.
Kaptein Ackermann en speursersant Pietersen moet die moord ondersoek. Was dit Leila? Het sy Antoon in haar web gevang net om van sy geld te erf? Of het een van die famiilielede hom vermoor, nie-wetende dat dit te laat is?
Die kommentaar oor Die Dood Klop aan die Deur van mentor Johann Smith, onder meer medeskrywer van die sepies 7de Laan en Binnelanders: “Ek glo in hierdie teks. Ek glo dit kan ‘n verskriklike lekker film word.”
(The family of multimillionaire Antoon van Houten finds out that he has fallen in love with the much younger widow, Leila. “…that woman is after his money. Your inheritance,” warns his stepdaughter. Antoon secretly changes his will and is soon aferwards murdered.
Captain Ackermann and detective sergeant Pietersen are sent to investigate. Did Leila murder Antoon? Did Leila catch him in her net, to inherit some of his money? Or did one of the family members, not knowing that he had already changed his will, murder him?
Mentor Johann Smith, co-writer of soapies like 7de Laan and Binnelanders, said: “I believe in this text. I believe it can become a very good film.”)

Stage of DevelopmentFully developed
Page Count100
Reason for ListingSell the script (only fully developed scripts)
Awards / Funding

No

Created ByErna Muller